20210410_122554_0000.png

MEER OOR ONS

Affi Plaas NZ is n trotse Suid Afrikaanse winkel. Al ons produkte word met baie liefde in Suid Afrika gemaak.

Dis ons Visie om vir al ons kliente of hulle in New Zealand of Australia woon, n stukkie van "Die Huis" te bring.

Al ons produkte word van die beste materiaal moontlik in Suid Afrika gemaak. Niks word mas vervaardig nie. Ons smag daarvoor om vir ons kliente die beste produk en diens te lewer.