MANS-OLIVE-KHAKI-HEMP-2_edited.jpg
 

Hoe weet ek watter grootte om te bestel?

Al ons grote tabelle is opgelaai by al ons foto opsies per produk. Maar jys welkom om ons te vra as jy nie seker is nie.

Verkoop jy geskenkbewyse?

Ja, ons doen beslis,stuur net vir ons die bedrag wat jy wil spandeer, ons sal jou die geskenkbewys op 'n aanbiedbare manier stuur.

Wat is jou terugkeerbeleid?

As 'n aankoop om enige rede versuim om aan u verwagtinge te voldoen, sal ons u rekening met die aankoopwaarde van die item binne 7 dae na die afleweringsdatum uitruil of krediet gee.
Ongelukkig aanvaar ons nie gebruikte items nie. Die kliënt is verantwoordelik vir alle terugstendingskoste en alle afleweringskoste is nie terugbetaalbaar nie.