horing-khaki-size-chart.jpg
horing-khaki-size-chart.jpg

press to zoom
Horings-en-Rosies-Visvang-Hemde.jpg
Horings-en-Rosies-Visvang-Hemde.jpg

press to zoom
Untitled
Untitled

press to zoom
horing-khaki-size-chart.jpg
horing-khaki-size-chart.jpg

press to zoom

Store Policy

Affi Plaas NZ het net een doelwit en dit is om vir ons kliente n reverdige, bevredigende en n genotvolle inkopie-ervaring te gee. Ons winkelbeleide word hieronder uiteengesit.

Ons het wel voorraad in Nieu-Seeland en die ander voorraad word bestel op Voorafbestellings uit Suid-Afrika.

As 'n produk om enige rede versuim om aan u verwagtinge te voldoen, sal ons u rekening met die aankoopwaarde van die item binne 7 dae na die afleweringsdatum uitruil of krediet gee.

Ongelukkig aanvaar ons nie gebruikte items nie. Die kliënt is verantwoordelik vir alle terugstendingskoste en alle afleweringskoste is nie terugbetaalbaar nie.